top of page

Geskenk-

Register

Jou teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk en so kosbaar. Indien julle ons graag wil bederf met 'n geskenk, kan jy bydra tot ons wittebroodfonds of die skakel  volg vir 'n paar ander geskenk idees. Baie dankie dat jy deel is van ons spesiale dag!

image4.jpeg
image0.jpeg
©2025 by PAPER & PAINT
bottom of page