top of page
PHOTO-2025-08-06-10-14-23.jpg

Aanvangsfees

Dit sal vir ons baie beteken om die feesvieringe vroeg saam met julle af te skop. Sluit asseblief by ons aan vir 'n aand onder die sterre met drankies en iets te ete op:

14 Desember 2025,  vanaf  18:00 tot 21:00 by   
La Motte, Franschhoek

Die voorgestelde kleredrag vir on aanvangsfees is:

Wit in die Wynlande

5.png

Ons Troudag

Ons groot dag het uiteindelik aangebreek, en ons kan nie wag om dit saam met julle te vier tydens ons seremonie, gevolg deur skemerkelkies en 'n feesmaal nie.

15 Desember 2025,   
seremonie begin om  16:30  
La Cotte, Franschhoek

Die voorgestelde kleredrag vir ons troue is:

Formeel

Pakke en elegante drag word aangemoedig, swartdas opsioneel.

RSVP asseblief teen  15 September 2025

©2025 by PAPER & PAINT
bottom of page